PVSA Algemene Jaarvergadering – ‘n Nuwe Mylpaal vir Voëltelery in SA
Na maande se deeglike beplanning is die Algemene Jaarvergadering van PVSA op die 23ste Augustus gehou by die Elgro Hotel. Dit was sonder twyfel een van die hoogtepunte van die afgelope paar jaar. Selfs die 2024-simposium het nie soveel lede en klubs bymekaar gebring soos dié vergadering nie — ‘n bewys dat PVSA besig […]
PVSA Algemene Jaarvergadering – ‘n Nuwe Mylpaal vir Voëltelery in SA Read More »

