Valke voëlklub veiling
Heine Miller Straat 22, Unitaspark, Vereeniging Voëls is onderhewig aan keuring en voëls wat aan PVSA riglyne voldoen kry voorkeur. Afsny datum vir inskrywings is 23 Februarie 2025. Vir Navrae: Charles Steyn, Tel 082 902 0626
Valke voëlklub veiling Read More »