Cites

Psittacus erithacus - AFRICAN GREY

AFRICAN GREY BEWARINGSFONDS

Die African Grey Bewaringsfonds is daargestel vir telers om by te drae tot die deurlopende betekenisvolle bydrae vir die bewaring van African greys. Cites se hoof doel is om te kan sien dat voëls in aanhouding geteël, volhoubaar is en dat daar by die voorgestelde reëls gehou word. Die bewaringsfonds stel PVSA/PASA in staat om

AFRICAN GREY BEWARINGSFONDS Read More »

CIPS Cites Registration

NEEM KENNIS: Dit is belangrik om te weet CITES 1 Kommersiële en Nie Kommersiële registrasie aansoeke, moet slegs aanlyn op CIPS gedoen word. Geen harde kopie aansoeke sal verder aanvaar word nie. Laastens is julle welkom om op die e-services webblad te registreer https://www.eservices.gov.za/ (by Environment) Kyk op https://youtu.be/CxxUXRNaVJU?feature=sharedse hoe om te registreer. Wat meer

CIPS Cites Registration Read More »

Scroll to Top