Inwendige parasiet beheer by Voëls/Internal Parasite control in Birds
Hierby aangeheg, ‘n waardevolle artikel, geskryf deur Dr Anton Smit, insake wurms by voëls. Dr Anton spreek die verskillende tipes wurms/inwendige parasiete aan, asook basiese riglyne en watter aktiewe bestandele werk vir watter soort.
Click op die skakel om af te laai:
https://pvsa.co.za/wp-content/uploads/2025/01/Wurmbeheer-by-voels-DR-AS-Smit-2.pdf
“The beautiful thing about learning is that nobody can take it away from you.” ― B.B. King